Turksvy – die zine
As ’n manier om die Turksvy argief maklik en gratis toeganklik te hou vir enige iemand wat dit wil lees in die toekoms, het ons al die uitgawes in ’n digitale zine bymekaargesit.
Laai die zine hier af op Klyntji.
Ontwerp deur Olivia Loots.
Weereens dankie aan al ons lesers en die kunstenaars en skrywers wat Turksvy moontlik gemaak het. Ons deel binnekort inligting oor die volgende hoofstuk van die projek.
Tot gou!
Bibi en Azille XX