Chan Croeser is ’n skrywer en akademikus. Hulle is tans besig met hul PhD-navorsing in Vergelykende Letterkunde wat handel oor die queerheid van Afrikaanse spookstories.
Daar is heelwat dinge waaroor ons nie eintlik praat in Afrikaans nie, maar daar is min onderwerpe só taboe soos aborsie. Toe Roe v Wade aan die begin…
, , , and
Lynthia Julius is ’n bekroonde digter. Haar debuutbundel Uit die Kroes is in 2020 gepubliseer.
Herschelle Benjamin en Mercy Kannemeyer is universiteitsvriende, skrywers, teaterliefhebbers en tot onlangs, ook woonstelmaats. Hier volg die notule van…
and
Diana Ferrus is ’n digter. Vroeër vanjaar het sy ’n ere-doktorsgraad van Stellenbosch Universiteit ontvang.
Marita van der Vyver is ’n skrywer. Haar mees onlangse boek is ’n Baie lang brief aan my dogter. Die TV-verwerking van haar roman Dinge van ’n kind wys…
Ronelda S. Kamfer is 'n skrywer. Haar nuutste boek is die roman Kompoun (2021).
Hierdie is Turksvy, 'n feministiese brief in Afrikaans. Watch this space. Lees solank meer oor ons by turksvy.substack.com/about.
See all

Turksvy