ABC van vrouwees
Lucinda Rosa Neethling is ’n kunstenaar. Hier verken sy die kompleksiteit en veelduidigheid van haar liggaam, seksualiteit en identiteit in gedigte en illustrasies deur al die letters van die alfabet.
Hierdie kunswerke is almal te koop, kliek hier om te gaan kyk in Lucinda se aanlynwinkel.